Volg ons
Amptelike webwerf "
oor:

PASOP! uBlock Origin is (en was nog altyd) HEELTEMAL NIE VERWANT aan die webwerf ublock.org. 'n Doeltreffende blokkeer-byvoeging vir verskeie blaaiers. Vinnig, kragtig en skraal. uBlock Origin is NIE 'n "advertensie blokker" nie: dit is 'n wye spektrum blokker - wat toevallig as 'n blote "advertensie blokker" kan funksioneer. Die verstekgedrag van uBlock Origin wanneer dit nuut geïnstalleer is, is om advertensies, spoorsnyers en wanware-webwerwe te blokkeer – deur EasyList, EasyPrivacy, Peter Lowe se advertensie/nasporing/wanware-bedieners, Online Malicious URL Blocklist en uBlock Origin se eie filterlyste. Gratis. Oopbron. Vir gebruikers deur gebruikers. Geen skenkings gesoek nie.

aanbiedinge:
16/10/2020

A useful tool that doesn’t want anything from you. Actually it helps to block certain trades (trackers, ads, malware sites).

Laat 'n antwoord

U e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk *