Zulip
Zulip is an open source chat and collaborative software created by Jeff Arnold, Waseem Daher, Jessica McKellar, and Tim Abbott in 2012. Today, it is one of the free and open source alternatives to Slack, with over 60,000 commits contributed by over 1000 people.
Hier is dit belangrik om te onderskei en dit is nie so maklik om Zulip as volledig handelsvry te bestempel nie. 1. https://zulip.com/ is NIE handelsvry nie. Daar is planne waarop 'n mens kan inteken in die "wolk": https://zulip.com/plans/#cloud en selfs in self-hosted weergawe: https://zulip.com/plans/#self-hosted 2. Daar is egter 'n "free-community-plan" vir sekere groepe mense (in onderwys of nie-winsgewende byvoorbeeld): https://zulip.com/help/self-hosted-billing#free-community-plan
Dit is waarom 'n mens Zulip as handelsvry kan bestempel vir "Oopbronprojekte, Navorsing in 'n akademiese omgewing, soos navorsingsgroepe, kruis-institusionele samewerking, ens., Organisasies wat deur individuele opvoeders bedryf word, soos 'n professor wat een of meer klasse onderrig, Nie-winsgewende organisasies sonder betaalde personeel of Gemeenskappe en persoonlike organisasies". Miskien is 3 blok dalk gepas daarvoor?