KgoldRunner
5.0 uit 5 sterre (gebaseer op 1 resensie)
KGoldrunner is 'n aksiespeletjie waar die held deur 'n doolhof hardloop, trappe klim, gate grawe en vyande ontduik om al die goue klontjies te versamel en na die volgende vlak te ontsnap. Jou vyande is ook agter die goud aan. Erger nog, hulle is agter jou aan!.
heeltemal handelsvry - jy kan kies watter vlak jy wil speel. jy hoef nie een te voltooi om 'n ander een te speel nie.